Ons adres is hoek van Riebeeck en Hoop, Riviersonderend. Our addres is corner of Riebeeck and Hoop, Riviersonderend.
GPS: S 34°08'51.2" E 19°54'58.1"
Riviersonderend is tussen Caledon en Swellendam op die N2.
As jy van Swellendam af kom moet jy regs draai in Riebeecklaan by die
blou slaghuis (kleik vir prentjie) op jou linkerkant.
As jy van Caledon se kant kom moet jy links draai in Riebeecklaan by die
blou slaghuis (kliek vir prentjie) op jou regterkant.
Ons is aan jou linkerkan soos jy in Riebeecklaan af ry berg se kant toe en
lyk so (kliek vir prentjie).
Riviersonderend is in between Caledon and Swellendam on the N2.
If you are coming from Swellendam,
you must turn right into Riebeeck
lane
at the
blue butchery
(click for picture)
on your left.
If you are coming from Caledon, you must turn left into
Riebeeck lane
at the
blue butchery (click for picture)
on your right.
We are on your left as you are driving down Riebeeck lane
towards the mountain and look like
this (click for
picture).